’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige AfricanGrey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg, en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie moet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se goeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder saam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ou boom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekende illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.

Barnes & Noble is the world’s largest retail bookseller and a leading retailer of content, digital media and educational products. Our Nook Digital business offers a lineup of NOOK® tablets and e-Readers and an expansive collection of digital reading content through the NOOK Store®. Barnes & Noble’s mission is to operate the best omni-channel specialty retail business in America, helping both our customers and booksellers reach their aspirations, while being a credit to the communities we serve.