Home
'n Man soos Pierre: 'n Pad na Glorie Roman
Barnes and Noble
Loading Inventory...
'n Man soos Pierre: 'n Pad na Glorie Roman in Chattanooga, TN
Current price: $9.20

Size: OS
Landie Schoeman keer terug van Amerika met meer as net 'n enkelbesering. Dié herstel vinniger as die pyn en vernedering wat haar dansmaat haar besorg het. Sy is beslis nie gereed vir 'n nuwe verhouding nie, en beslis nie vir 'n man soos Pierre Basson wat so blatant sy vrou verneuk nie.
Pierre kan nie verstaan hoekom die aanvallige ballerina met die fyn sproetjies oor haar neus, niks van hom hou nie. Hy sal alles in sy vermoë doen om Landie te oortuig om hom 'n kans te gee - selfs met sy nommer 12 rugbystewels ballet saam met haar doen as dit is wat dit gaan verg.
Wanneer Landie uitvind dat sy haar heeltemal met Pierre misgis het, sal sy haar hart oopmaak vir die groot rugbyspeler met die klein hartjie?

![NA [A Ver.] [Barnes & Noble Exclusive]](https://prodimage.images-bn.com/pimages/0196922879791_p0_v4_s600x595.jpg)

![Club Icarus [Ver. B] [B&N Exclusive Photo Card] [Barnes & Noble Exclusive]](https://prodimage.images-bn.com/pimages/0199350468940_p0_v1_s600x595.jpg)