The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Barnes and Noble

Loading Inventory...
Meer as Rugby

Meer as Rugby in Chattanooga, TN

By Barnes & Noble

Current price: $12.00
Get it in StoreVisit retailer's website
Meer as Rugby

Barnes and Noble

Meer as Rugby in Chattanooga, TN

By Barnes & Noble

Current price: $12.00
Loading Inventory...

Size: EBook

Jy mag dalk nooit weer rugby speel nie. Alles wat ek vir die grootste deel van my lewe gedoen het, het om rugby gewentel, so jy kan jou voorstel hoe geskok ek was om dit te hoor. Maar as jy gedink het dit was sleg - daar's meer. Die dokter het ook gesê dat ek selfs kon sterf. Dit was die werklik verpletterende nuus! Vanaf die euforie - gekies vir die Springbokgroep om na die Wêreldbeker te gaan - is ek nou deur die absoluut skrikwekkende nuus getref wat meer as genoeg was om die wind uit my seile te haal. Ek kon dit nie glo nie - net toe my loopbaan begin vlamvat het. Ek was die belangrikste driedrukker in die suksesvolle Super 14 span, het uitstekende vertonings gehad in die Drienasiesreeks en teen Engeland op Loftus, is gekies vir die Springbokgroep op pad na die Wêreldbeker - en nou dit? Hierdie is die woorde van Pierre Spies, gekies as Springbok op die ouderdom van 21, net om ’n jaar later te hoor dat hy dalk nie weer rugby sal speel nie. In Meer as Rugby vertel Pierre, een van die indrukwekkendste en mees eksplosiewe losvoorspelers wat Suid-Afrika al ooit opgelewer het, sy storie vir die eerste keer: sy familielewe, sy talle sportprestasies en sy geloof. Veel meer as net ’n sportbiografi e, is dit die hartroerende persoonlike verhaal van die gewilde "Nr. 8" van Suid-Afrikaanse rugby met ’n voorwoord deur Victor Matfi eld en bydraes van Morné Steyn, Bryan Habana en Juan Smith.

More About Barnes and Noble at Hamilton Place

Barnes & Noble is the world’s largest retail bookseller and a leading retailer of content, digital media and educational products. Our Nook Digital business offers a lineup of NOOK® tablets and e-Readers and an expansive collection of digital reading content through the NOOK Store®. Barnes & Noble’s mission is to operate the best omni-channel specialty retail business in America, helping both our customers and booksellers reach their aspirations, while being a credit to the communities we serve.

2100 Hamilton Pl Blvd, Chattanooga, TN 37421, United States

Find Barnes and Noble at Hamilton Place in Chattanooga, TN

Visit Barnes and Noble at Hamilton Place in Chattanooga, TN
Powered by Adeptmind