Hierdie boek is geskryf deur Shane Marquin van Rooyen.Dit is geïnspireer deur die gawe van die Heilige gees. Die boek bevat kragtige boodskappe en woorde van aanmoediging, volgens ons alledaagse lewe. Ons as mense soek elke dag na antwoorde vir ons vrae en die situasies waarin ons onsself bevind.Hierdie boek is saamgestel deur gebed, openbarings, navorsing, notas en persoonlike ervarings. Help en adviseer is die twee dinge waarna ons in ons daaglikse lewe soek.Hierdie boek gaan oor ons swaarkry en stryd in die lewe, van angs, depressie, woede verwarring, en nog baie meer.

Barnes & Noble is the world’s largest retail bookseller and a leading retailer of content, digital media and educational products. Our Nook Digital business offers a lineup of NOOK® tablets and e-Readers and an expansive collection of digital reading content through the NOOK Store®. Barnes & Noble’s mission is to operate the best omni-channel specialty retail business in America, helping both our customers and booksellers reach their aspirations, while being a credit to the communities we serve.