The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Barnes and Noble

Loading Inventory...
Gemaskerde Bruidegom

Gemaskerde Bruidegom in Chattanooga, TN

Current price: $14.99
Get it in StoreVisit retailer's website
Gemaskerde Bruidegom

Barnes and Noble

Gemaskerde Bruidegom in Chattanooga, TN

Current price: $14.99
Loading Inventory...

Size: OS

Nia Vermoot sal enige iets doen om uit te vind wat van haar ouers geword het. Die laaste wat sy hulle gesien het, was die dag toe sy hulle op 'n vliegveld in Benoni gaan afsien het, vir 'n welverdiende vakansie saam met hulle vriende. Die ligte vliegtuig en sy passasiers was daarna nooit weer gesien nie. Wanneer 'n bizarre geleentheid, vier maande later, d.m.v. 'n Internet-boodskap haar in staat stel om die nodige hulpmiddele te bekom om uit te vind wat met haar ouers gebeur het, word sy in die huwelik bevestig met die geheimsinnige Adam van Eeden, wat sy gesig met 'n masker bedek en sy oë verskuil hou agter 'n donkerbril. Direk na die seremonie word hulle per helikopter na 'n afgeleë eiland vol gevare geneem, waar al die vroue wit, en die mans swart sluiers en slooprokke dra. Op die eiland kom sy gou agter waarom sy na die eiland gebring is, maar wie is die erg verminkte vrou wat vir Adam so belangrik is dat hy bereid was om met haar te trou en haar 'n miljoen rand te betaal om na die pasiënt om te sien. Waar pas Ula, die jongmeisie met die swart oë wat Nia byna slaafs van kop tot tone bedien, in Adam van Eeden se lewe?

More About Barnes and Noble at Hamilton Place

Barnes & Noble is the world’s largest retail bookseller and a leading retailer of content, digital media and educational products. Our Nook Digital business offers a lineup of NOOK® tablets and e-Readers and an expansive collection of digital reading content through the NOOK Store®. Barnes & Noble’s mission is to operate the best omni-channel specialty retail business in America, helping both our customers and booksellers reach their aspirations, while being a credit to the communities we serve.

2100 Hamilton Pl Blvd, Chattanooga, TN 37421, United States

Find Barnes and Noble at Hamilton Place in Chattanooga, TN

Visit Barnes and Noble at Hamilton Place in Chattanooga, TN
Powered by Adeptmind